Blogs

Low Fee Payday Loan - Follow the Steps Given Below!

Low Fee Payday Loan

"You will get affordable fee cash loans without having credit history check and without having security online. If you need up to $1000 dollars funds until payday, you want to find the lenders in your state and apply for their particular package. To get the lowest fee payday advance, you will need to know the way to use the internet to get the amount you need immediately.

Kom kuier by jouwêreld e-tydskrif

jouwêreld is die eerste en enigste gesinstydskrif wat in Afrikaans aanlyn gepubliseer word. Die eerste uitgawe het in Augustus 2008 verskyn, met 'n nuwe uitgawe wat maandeliks op die eerste Maandag van elke maand verskyn.
http://www.jouwereld.co.za

hello daar almal

hier is ek. vreeslik verveeld. dis mos vakansie. okey, vakansies is gewoonlik lekker, maar nie as jy heeldag in die wasbak moet deurbring nie. Ons skottelgoed wasmasjien het gebreek...alweer. die vorige keer het dit ook in die vakansie gebreek. Ek weet nie wat dit is nie!

my airtime is op. nie dat ek dit gaan nodig hê nie: ek het mxit delete. jip. groot handeklap vir my. ek het besef dis sommer 'n pot snot. mense verstaan my verkeerd as ek iets sê, weird mense invite my en dit vreet my kosbare geld op.

Ons WIL vry in ons eie taal!

Kuberliefde in Afrikaans

Hoekom wil mense aansluit by 'n Afrikaanse "dating site" soos www.mypotsedeksel.com ?

weet nie mooi wat om te doen nie

ek het besluit om uit te tree en weet nie wat om te doen by die huis nie my man het al afgetree kan iemand vir my raad gee ek kan baie goed met my hande werk ek maak verjaardagkaartjie vir die familie en vriende my kinders is al vyfjaar uit die huis uit en ek en my man ry nou wel so nou en dan rond en toer ook so bietjie maar dit is nie altyd lekker nie, ons verlang te gou huis toe.

Syndicate content