jouwêreld is die eerste en enigste gesinstydskrif wat in Afrikaans aanlyn gepubliseer word. Die eerste uitgawe het in Augustus 2008 verskyn, met 'n nuwe uitgawe wat maandeliks op die eerste Maandag van elke maand verskyn. http://www.jouwereld.co.za
Die my.Kuier.co.za Fynskrif